NG Kerk Eros Nuus en Gebeure
Maandag, 13 Januarie 2014 23:00

Fokus Week met Myan Subrayan

Written by

Waar begin mens met nuwejaarsvoornemens en veranderinge in 2014?  'n Goeie begin vir die jaar is om NG-Eros se Fokus Week by te woon van 3-5 Februarie 2014.

Saterdag, 07 September 2013 23:00

Ontdek jou gawes!

Written by

Beantwoord hierdie vraelys en ontdek jou geestelike gawes as deel van ons reeks oor Geestelike Harmonie.

Maandag, 12 Augustus 2013 23:00

Skoene stop gate!

Written by

Ons het honderde skoene in Julie-maand ingesamel en hiermee baie mense met waardigheid gesool...

Donderdag, 29 Augustus 2013 23:00

Huweliksnaweek met Jannie & Dodi

Written by

NG-Eros bied 'n Huweliksnaweek aan met Jannie en Dodi Botha van 27-29 September.  Boek nou jou plek!

Maandag, 01 Julie 2013 23:00

Opedag 14 Julie

Written by

Ons vier op 14 Julie fees - 'n vrolike erediens en viering van ons gemeente!  Almal welkom!

Groei

Materiaal vir groei & Bybelstudie

Lees meer

Gemeenskap

Reik uit na die gemeenskap

Lees meer

Koinonia

Interaksie tussen gemeentelede

Lees meer

Kalender

Bly op hoogte van al ons gebeure

Lees meer