NG Kerk Eros Nuus en Gebeure
Sondag, 06 September 2015 23:00

40 dae deur Exodus

Written by

Lees saam met ons deur Eksodus - elke dag 'n hoofstuk vanaf 7 Sept - 17 Okt as deel van ons reeks Padlangs met Jesus

Maandag, 14 September 2015 23:00

Namibiese Rugbyspan met Bybels in hand

Written by

NG-Eros Gemeente het die Namibiese Rugbyspan na die Wereldbeker 2015 gestuur met 'n Bybel vir elkeen om hul voor te berei vir die kragmeting.  Wat 'n besonderse geleentheid!

Maandag, 24 Augustus 2015 23:00

Eros@themovies!

Written by

Hierdie winter het ons deur die Venster gekyk na hoe ons behoort te lyk as Christene in 'n deurmekaar wereld.

Sondag, 11 Januarie 2015 23:00

Zack Pienaar word bevestig

Written by

NG-Eros maak geskiedenis met die beroeping van Ds Zack Pienaar (VGK Bloemfontein) as Leraar: Missionele Bediening vanaf 1 Februarie 2015. 

Maandag, 08 September 2014 23:00

Pa/dogter dans

Written by

Kry die pragtige foto's van ons Pa/Dogter Dans by Koinonia/ Foto's op die webtuiste!

 

 

Groei

Materiaal vir groei & Bybelstudie

Lees meer

Gemeenskap

Reik uit na die gemeenskap

Lees meer

Koinonia

Interaksie tussen gemeentelede

Lees meer

Kalender

Bly op hoogte van al ons gebeure

Lees meer