Sondag, 23 April 2017 09:02

Kleremark

Written by

Ons het op gereelde basis 'n Kleremark op Vrydae waartydens ons tweedehandse klere van gemeentelede teen billike pryse aan die gemeenskap beskikbaar stel.

 

Op hierdie manier, bou ons nie net brue met verskillende groepe nie, maar help ons ook om klere te verskaf aan behoeftiges.

Enige iemand is welkom om klere te skenk vir die projek, of ook om te kom koop.

Die volgende datums is uitgesit vir ons Kleremarkte:

Vrydag, 2 Junie van 11:00 - 16:00

Vrydag, 28 Julie van 11:00 - 16:00

Vrydag, 29 September van 11:00 - 16:00

Vrydag, 3 November van 11:00 - 16:00

 

Read 31 times

Groei

Materiaal vir groei & Bybelstudie

Lees meer

Gemeenskap

Reik uit na die gemeenskap

Lees meer

Koinonia

Interaksie tussen gemeentelede

Lees meer

Kalender

Bly op hoogte van al ons gebeure

Lees meer