Maandag, 20 Maart 2017 16:16

Deel@ng-eros.com

Written by

Ons gemeente het op 26 Februarie 2017 'n vergadering gehou om enkele veranderinge/ verwikkelinge en toekomsplanne met die gemeente te deel.  Indien enige iemand navrae hieroor het, stuur 'n epos na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. Daar word ook Fokus Groepe beplan om gemeentelede te gee om deel te neem aan die beplanningsproses vir die toekoms.  Hier is 'n oorsig van sake wat bespreek is:

  • Eros Gemeente se visie is Kol 3:11 – Christus is alles en in almal – bewys van ons missionele karakter en dat ons ’n verskil in die gemeenskap wil maak
  • Dit is ook hoekom ons die kerkplantingsproses op Elisenheim verlede jaar met soveel opgewondenheid aangeneem het
  • Ons het gevolglik ’n leraar uit Suid-Afrika aangestel om die proses van stapel te stuur, maar hy is ongelukkig terug na SA aan die begin van die jaar en het hierdie geleentheid nie uitgewerk nie.
  • Gevolglik is ons genoodsaak om die projek nou weer oor te neem.  Aangesien daar vereistes is wat ons noodsaak om ’n gebou op die perseel te he teen einde van die jaar, is dit nou ’n saak van erns!
  • Dr Fourie van den Berg gaan dus van sy gewone administratiewe en oorhoofse funksies by Eros Gemeente moet los om meer tyd en energie by die Elisenheim projek te kan spandeer.  Enige ingenieurs, bouers, kontrakteurs, wat kan hep moet ons asb kontak!
  • Dr Fourie van den Berg preek steeds en doen beplanning by Eros Gemeente soos gewoonlik.
  • Ds Zack Pienaar gaan nou meer verantwoordelikhede binne die gemeente aanvaar en van sy pligte by Imago Dei laat vaar.
  • Ds Johann Serfontein moet op aftrede gaan einde van die jaar, maar ons het reeds besluit om op ’n jaarlikse basis ’n kontrak met hom aan te gaan om met sy pligte voort te gaan vir solank ons nodig vind.
  • Ons gemeentebestuurder, Elsabe Horn, is tans in haar tweede jaar by NETS as Teologiese student en weens die voltydse studie vanjaar, moes sy van haar pligte by die kerk afstand doen.  Karin help intussen uit en hanteer van haar take op ’n vrywillige basis.
Sondag, 19 Oktober 2014 23:00

Pa/Dogter Dans 2014

Written by

 

Hier is solank 'n kykie na die pragtige Pa/Dogter Dans wat ons aangebied het in September.

Vir meer besonderhede en foto's, kontak die Kerkkantoor by 226157.

https://www.dropbox.com/sc/pambegzfdr3m142/AAC0CaYDf0Faf2aRM1DMgpEAa

Sondag, 28 November 2010 23:00

Naankuse Kersfees 2010

Written by

 

naankuse_xmas_sing_w

 

naankuse_xmas_hande_w

 

naankuse_xmas_geskenke_w

 

naankuse_xmas_fourie_w

 
Saterdag, 26 September 2009 18:35

Heja Kerkie

Written by

Ons eerste buitediens is by die kerkie net duskant Heja Lodge gehou op Sondagaand, 19 September 2010.

heja_web_6

web_heja_4

web_heja_5

Die ingang

Buite-aansig

Mense kry hul sitplekke

heja_web

heja_web3

 

Fourie van den Berg verwelkom almal

 

 

 

 

Saterdag, 26 September 2009 18:35

Mini Cats

Written by

Eros se Mini Cats program bestaan uit 'n geestelike boodskap, gevolg deur 'n kombinasie van Kindrmusiek, Playball, Kuns en Mind Moves om kinders van 4-7 jaar op sinvolle wyse besig te hou, elke Woensdagmiddag!

mini_cats_2_web

mini_cats_3_web

mini_cats_5_web

Kindrmusik vir die jonge dames!

Playball vir die mannetjies!

Kiddies luister na Dominee Ernst

mini_cats_web

Mik en gooi!

 

 

 

 

Bladsy 1 van 2

About

All demo content is for sample purposes only, to represent a live site.

Note: Galatea is built on the latest version of the Gantry 5 Framework.