NG Kerk Eros Erediens

NG-Eros se erediensbyeenkoms geskied op Sondae oggende om 09h00 in die auditorium. Raadpleeg die weeklikse afkondigings vir die prediker en program. Kinderkerk vir kinders tussen die ouderdom van 3 en 12 jaar vergader om 09h00 in die saal.

Enige een is welkom!

  • Sondae
  • Erediens
  • Die erediens vind plaas in die auditorium en sluit prediking in met musiek wat afgewissel word tussen klassiek met orrel en kontemporêr met 'n musiekgroep.
  • Sondag
  • 09:00 - 10:30
  • Kerkgebou
  • Koffie & Tee na afloop van die diens

Groei

Materiaal vir groei & Bybelstudie

Lees meer

Gemeenskap

Reik uit na die gemeenskap

Lees meer

Koinonia

Interaksie tussen gemeentelede

Lees meer

Kalender

Bly op hoogte van al ons gebeure

Lees meer