NG Kerk Eros Bedienings
Annelien Muller

Annelien Muller

Dinsdag, 06 Augustus 2019 14:12

Lente Pret Piekniek

Maandag, 29 Julie 2019 14:31

Ontdek jou plek! Kom bou saam

Gaan lees 'n bietjie Nehemia en kom saam op reis om die geestlike en emosionele "bouwerk" in jou gesin, familie, werk en in ons gemeente weer na te gaan. Ons gemeente "muur" is vol "gate" en moet weer herstel word. Daarvoor het ons jou bitter nodig. As jyk nie weet waar om te begin "bou" nie, kom woon die sessie oor gawes by op Saterdag 3 Aug vanaf 09h00. Na afloop van die kursus sal elkeen weet waar die Here hom of haar in die bou van Sy Muur wil gebruik. Geen ander kan jou deel beter kom bou as jy nie!

Maandag, 29 Julie 2019 14:20

Huisgodsdiens vir die hele gesin

Skakel in op ons amptelike Facebookblad, "NG-Eros Gemeente" elke Woensdagaand om 19h20 vir die live streaming van ons gemeente se huisgodsdiens. Ons weet hoe moeilik dit gaan in huishoudings en daarom bied ons die geleentheid om in die gemak van jou eie huis rondom die Woord te kan vergader as gesin. Twee van ons predikante, Fourie en Marco gesels oor die vorige Sondag se preek en bied praktiese raad. 

Maandag, 29 Julie 2019 13:12

Spotlight Internasionale Aand: China

Ons werk hard daaraan om verhoudings buite ons gemeente en met ander kulture te vestig. Hierdie maand besoek gaste uit die Chinese gemeenskap ons, maak vir ons heerlike kos en vertel ons meer van hulle unieke kultuur. Koop jou kaartjie by die kerkkantoor!

Maandag, 22 Julie 2019 13:10

Tweedehandse Mark

Maandag, 24 Junie 2019 12:28

Bester Kom kuier!

Maandag, 17 Junie 2019 12:17

Kleremark

Vrydag, 31 Mei 2019 12:15

Pinkster

Maandag, 15 April 2019 12:10

Paasfees

Bladsy 1 van 3

Groei

Materiaal vir groei & Bybelstudie

Lees meer

Gemeenskap

Reik uit na die gemeenskap

Lees meer

Koinonia

Interaksie tussen gemeentelede

Lees meer

Kalender

Bly op hoogte van al ons gebeure

Lees meer